Lou Reed

Lou Reed
Lou Reed, 2006
Agtergrondinligting
GeboortenaamLewis Allan Reed
Gebore2 Maart 1942
Sterf27 Oktober 2013
New York (deelstaat)
GenresArt rock, experimental rock, noise rock, folk rock, protopunk
Beroep(e)Musikant, fotograaf
Jare aktief1950's — hede
AssosiasiesThe Velvet Underground

Lewis Allen "Lou" Reed (2 Maart 1942 in Brooklyn, New York, Verenigde State van Amerika - 27 Oktober 2013[1]) was 'n Amerikaanse musikant en fotograaf. In die jare 1965-1970 het hy saam met die groep The Velvet Underground gespeel (kitaar, koor). Vanaf 1970 het hy sy eie albums uitgereik.

  1. rollingstone.com, Lou Reed, Velvet Underground Leader and Rock Pioneer, Dead at 71

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search